15 “Hy moet dan die bok slag wat ’n sonde-offer vir die volk is,+ en hy moet die bloed tot agter die gordyn* bring+ en met die bloed+ doen soos hy met die bul se bloed gedoen het. Hy moet dit in die rigting van die deksel en voor die deksel spat.
34 Wie is dit wat hulle sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dood opgewek is, wat aan die regterhand van God is+ en wat ook vir ons pleit.+