Psalm 110:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+ 1 Korintiërs 15:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Want hy moet as koning regeer totdat God alle vyande onder sy voete geplaas het.+
110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+