Efesiërs 5:25, 26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Mans, hou aan om julle vrouens lief te hê,+ net soos die Christus ook die gemeente liefgehad het en homself daarvoor opgeoffer het,+ 26 sodat hy dit kon heilig en reinig deur dit in die water van die woord te bad,+
25 Mans, hou aan om julle vrouens lief te hê,+ net soos die Christus ook die gemeente liefgehad het en homself daarvoor opgeoffer het,+ 26 sodat hy dit kon heilig en reinig deur dit in die water van die woord te bad,+