Habakuk 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want die visioen is nog vir sy vasgestelde tyd,en dit beweeg vinnig na sy vervulling,* en dit sal nie lieg nie. Al sou dit lank neem,* bly gretig wag daarvoor!+ Want dit sal vir seker waar word. Dit sal nie laat wees nie! 2 Petrus 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah* is nie traag om sy belofte te vervul,+ soos party mense dink nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigiemand vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal berou moet toon.+
3 Want die visioen is nog vir sy vasgestelde tyd,en dit beweeg vinnig na sy vervulling,* en dit sal nie lieg nie. Al sou dit lank neem,* bly gretig wag daarvoor!+ Want dit sal vir seker waar word. Dit sal nie laat wees nie!
9 Jehovah* is nie traag om sy belofte te vervul,+ soos party mense dink nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigiemand vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal berou moet toon.+