Hebreërs 11:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 In geloof het hulle almal gesterf, al het hulle nie die vervulling van die beloftes ontvang nie.+ Maar hulle het dit van ver af gesien+ en dit verwelkom en in die openbaar bekend gemaak dat hulle vreemdelinge en tydelike inwoners in die land is.
13 In geloof het hulle almal gesterf, al het hulle nie die vervulling van die beloftes ontvang nie.+ Maar hulle het dit van ver af gesien+ en dit verwelkom en in die openbaar bekend gemaak dat hulle vreemdelinge en tydelike inwoners in die land is.