-
Genesis 22:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Daarna het die ware God Abraham getoets.+ Hy het vir hom gesê: “Abraham!” En hy het geantwoord: “Hier is ek!” 2 Toe het hy gesê: “Neem asseblief jou seun Isak,+ jou enigste seun wat jy só liefhet,+ en reis na die land Moriʹa+ en offer hom daar as ’n brandoffer op een van die berge wat ek jou sal wys.”
-