Genesis 21:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Toe het God vir Abraham gesê: “Moenie ontsteld wees oor wat Sara oor die seun en oor jou slavin sê nie. Luister na haar, want wat jou nageslag* genoem sal word, sal deur Isak wees.+
12 Toe het God vir Abraham gesê: “Moenie ontsteld wees oor wat Sara oor die seun en oor jou slavin sê nie. Luister na haar, want wat jou nageslag* genoem sal word, sal deur Isak wees.+