1 Samuel 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Samuel het dus die horing met olie+ geneem en hom in die teenwoordigheid van sy broers gesalf. En van daardie dag af het Jehovah se gees vir Dawid krag gegee.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.
13 Samuel het dus die horing met olie+ geneem en hom in die teenwoordigheid van sy broers gesalf. En van daardie dag af het Jehovah se gees vir Dawid krag gegee.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.