Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 9:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Weet julle nie dat die hardlopers in ’n wedloop almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop op so ’n manier dat julle dit kan wen.+

  • 1 Korintiërs 9:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Daarom hardloop ek nie soos iemand sonder ’n doel nie,+ en ek veg nie soos iemand wat in die lug slaan nie,

  • Filippense 3:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Broers, ek bedoel nie dat ek dit al gekry het nie, maar een ding is seker: Ek vergeet die dinge wat agter is+ en strek my uit na die dinge wat voor is.+ 14 Ek probeer my bes om my doel te bereik, naamlik om die prys+ van God se roeping na die hemel te ontvang,+ wat hy deur middel van Christus Jesus gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel