8 Van nou af wag die kroon van regverdigheid+ vir my, wat die Here, die regverdige regter,+ vir my in daardie dag as ’n beloning sal gee.+ Hy sal dit egter nie net vir my gee nie, maar ook vir almal wat uitgesien het na sy openbaring.
12Omdat ons so ’n groot wolk van getuies om ons het, moet ons ook ontslae raak van elke gewig en van die sonde wat ons maklik verstrik.+ Laat ons die wedloop wat voor ons is, met volharding hardloop+