-
Deuteronomium 4:11, 12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 “Toe het julle nader gekom en aan die voet van die berg gaan staan, en die berg het gebrand met vuur wat tot in die hemel opgegaan het. Daar was duisternis en digte, donker wolke.+ 12 En Jehovah het uit die vuur met julle begin praat.+ Julle het die geluid van woorde gehoor, maar julle het niemand gesien nie+ – daar was net ’n stem.+
-