Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Die hele berg Siʹnai het gerook, want Jehovah het in vuur daarop neergedaal.+ En die rook het soos die rook van ’n oond opgegaan, en die hele berg het geweldig geskud.+

  • Hebreërs 12:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Julle het nie by iets gekom waaraan gevat kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is nie.+ Julle het nie gekom by ’n donker wolk of digte donkerte of ’n storm+ 19 of die geluid van ’n trompet+ of ’n stem wat praat nie.+ Toe die volk dit hoor, het hulle gesmeek dat niks verder vir hulle gesê moes word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel