-
Hebreërs 2:2-4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Want as die woord wat deur middel van engele verkondig is,+ vervul is sodat elke oortreding en ongehoorsame daad in ooreenstemming met geregtigheid gestraf is,+ 3 hoe sal ons dan kan vlug as ons so ’n groot redding laat verbygaan het?+ Want dit is eers deur middel van ons Here bekend gemaak+ en is vir ons bevestig deur dié wat hom gehoor het. 4 God het ook saam getuig deur tekens en wonderwerke en allerhande kragtige werke te doen+ en deur die heilige gees volgens sy wil uit te deel.+
-