37 “Hou ook op om te oordeel, en julle sal beslis nie geoordeel word nie,+ en hou op om te veroordeel, en julle sal beslis nie veroordeel word nie. Hou aan om te vergewe,* en julle sal vergewe* word.+
4 Wie is jy om iemand anders se kneg te oordeel?+ Sy eie meester sal oordeel of hy staan of val.+ Maar hy sal beslis staan, want Jehovah* kan hom laat staan.