1 Korintiërs 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Daarom moet julle nie voor die vasgestelde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom. Hy sal die geheime dinge van die duisternis openbaar en die planne van die harte bekend maak, en dan sal God elkeen prys.+
5 Daarom moet julle nie voor die vasgestelde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom. Hy sal die geheime dinge van die duisternis openbaar en die planne van die harte bekend maak, en dan sal God elkeen prys.+