Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:34-37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Ek sê egter vir julle: Moet glad nie sweer nie,+ nie by die hemel nie, want dit is God se troon, 35 en ook nie by die aarde nie, want dit is die voetbank van sy voete,+ en ook nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning.+ 36 Moenie by jou kop sweer nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie. 37 Laat julle ‘ja’ net ja wees en julle ‘nee’, nee,+ want enigiets meer as dit is van die Duiwel* af.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel