Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe het die vrou gesien dat die boom goed is vir voedsel en dat dit ’n lus vir die oë is, ja, die boom was mooi om na te kyk. En sy het van die vrugte begin neem en dit geëet.+ Daarna het sy ook vir haar man van die vrugte gegee toe hy by haar was, en hy het dit begin eet.+

  • 1 Johannes 2:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 want alles wat in die wêreld is – die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die gespog met ’n mens se besittings* – het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel