Romeine 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Met watter doel? Sodat, net soos die sonde as koning regeer het saam met die dood,+ die onverdiende goedheid ook as koning sou regeer deur middel van regverdigheid, wat tot die ewige lewe lei deur middel van Jesus Christus, ons Here.+
21 Met watter doel? Sodat, net soos die sonde as koning regeer het saam met die dood,+ die onverdiende goedheid ook as koning sou regeer deur middel van regverdigheid, wat tot die ewige lewe lei deur middel van Jesus Christus, ons Here.+