16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+
9 Dit is hoe die liefde van God in ons geval geopenbaar is: God het sy eniggebore Seun*+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+