Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het Josua, die seun van Nun, in die geheim twee manne uit Sittim+ as spioene uitgestuur. Hy het vir hulle gesê: “Gaan verken die land, veral Jeʹrigo.” Toe het hulle gegaan en by die huis gekom van ’n prostituut met die naam Ragab,+ en hulle het daar gebly.

  • Josua 2:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Daarna het sy hulle met ’n tou deur die venster laat afklim, want sy het op die muur gewoon. Haar huis was aan ’n kant van die stadsmuur.+

  • Josua 6:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die stad en alles daarin moet vernietig word.+ Dit alles behoort aan Jehovah. Net Ragab,+ die prostituut, mag bly lewe, sy en almal wat saam met haar in die huis is, omdat sy die spioene weggesteek het wat ons uitgestuur het.+

  • Hebreërs 11:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Deur geloof het Ragab, die prostituut, nie doodgegaan saam met dié wat ongehoorsaam was nie, want sy het die spioene vreedsaam ontvang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel