Spreuke 16:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 ’n Slegte man grawe slegte dinge op.+ Sy woorde is soos ’n vernietigende vuur.+ Matteus 12:36, 37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Ek sê vir julle dat mense op die Oordeelsdag verantwoordelik gehou sal word+ vir elke nuttelose woord wat hulle sê, 37 want deur jou woorde sal jy regverdig verklaar word, en deur jou woorde sal jy veroordeel word.”
36 Ek sê vir julle dat mense op die Oordeelsdag verantwoordelik gehou sal word+ vir elke nuttelose woord wat hulle sê, 37 want deur jou woorde sal jy regverdig verklaar word, en deur jou woorde sal jy veroordeel word.”