-
Genesis 1:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Toe het God gesê: “Laat ons+ mense maak na ons beeld,+ wat soos ons sal wees.*+ En laat hulle gesag hê oor die visse van die see en die vlieënde diere van die hemel en die mak diere en die hele aarde en al die kruipende diere wat op die aarde rondbeweeg.”+ 27 En God het die mens na sy beeld geskep, na God se beeld het hy hom geskep. Man en vrou het hy hulle geskep.+
-