Psalm 139:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek prys u omdat ek op ’n ontsagwekkende manier wonderlik gemaak is.+ U werke is wonderlik.+ Ek weet dit alte goed. Matteus 19:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy het geantwoord: “Het julle nie gelees dat die Een wat mense geskep het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie?+ Markus 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar van die begin van die skepping af ‘het Hy hulle man en vrou geskep.+ 1 Korintiërs 11:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 ’n Man moenie sy hoof bedek nie, want hy is God se beeld+ en bring eer aan God, maar die vrou bring eer aan die man. 1 Korintiërs 11:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Wat meer is, die man is nie vir die vrou geskep nie, maar die vrou vir die man.+
14 Ek prys u omdat ek op ’n ontsagwekkende manier wonderlik gemaak is.+ U werke is wonderlik.+ Ek weet dit alte goed.
4 Hy het geantwoord: “Het julle nie gelees dat die Een wat mense geskep het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie?+
7 ’n Man moenie sy hoof bedek nie, want hy is God se beeld+ en bring eer aan God, maar die vrou bring eer aan die man.