2 Korintiërs 4:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want die moeilike tye duur net ’n kort rukkie en is lig, maar dit lei vir ons tot ’n beloning* wat met niks vergelyk kan word nie* en wat vir ewig sal duur.+ 2 Timoteus 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Om die waarheid te sê, almal wat met toegewydheid aan God as ’n volgeling van Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+
17 Want die moeilike tye duur net ’n kort rukkie en is lig, maar dit lei vir ons tot ’n beloning* wat met niks vergelyk kan word nie* en wat vir ewig sal duur.+
12 Om die waarheid te sê, almal wat met toegewydheid aan God as ’n volgeling van Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+