2 Korintiërs 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ons het ’n vaste hoop in julle omdat ons weet dat julle saam met ons vertroos sal word, net soos julle saam met ons ly.+ Kolossense 1:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Ek is bly dat ek nou vir julle kan ly,+ en ek voel dat ek nog in volle mate moet ly as ’n lid van die liggaam van Christus,+ naamlik die gemeente.+
7 Ons het ’n vaste hoop in julle omdat ons weet dat julle saam met ons vertroos sal word, net soos julle saam met ons ly.+
24 Ek is bly dat ek nou vir julle kan ly,+ en ek voel dat ek nog in volle mate moet ly as ’n lid van die liggaam van Christus,+ naamlik die gemeente.+