Psalm 110:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+ Handelinge 7:55 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 55 Maar hy was vol heilige gees en het na die hemel opgekyk en God se heerlikheid gesien en Jesus wat aan God se regterhand staan,+ Hebreërs 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar hierdie man het eens en vir altyd een offerande vir sondes gebring en het aan die regterhand van God gaan sit,+
110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
55 Maar hy was vol heilige gees en het na die hemel opgekyk en God se heerlikheid gesien en Jesus wat aan God se regterhand staan,+
12 Maar hierdie man het eens en vir altyd een offerande vir sondes gebring en het aan die regterhand van God gaan sit,+