Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 28:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+

  • 1 Korintiërs 15:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Want hy moet as koning regeer totdat God alle vyande onder sy voete geplaas het.+

  • Efesiërs 1:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 wat hy teenoor Christus getoon het toe hy hom uit die dood opgewek het. Hy het hom aan sy regterhand in die hemelse plekke laat sit,+ 21 ver bo elke regering en gesag en mag en heerskappy en elke naam wat genoem word,+ nie net in hierdie tydperk* nie, maar ook in die tydperk wat kom.

  • Filippense 2:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ –

  • Hebreërs 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Maar wanneer hy sy Eersgeborene+ weer na die aarde stuur, sê hy: “En al God se engele moet aan hom eer bewys.”*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel