Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+ Efesiërs 3:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 God kan deur sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer vir ons doen as alles wat ons vra of wat ons ons kan voorstel.+
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
20 God kan deur sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer vir ons doen as alles wat ons vra of wat ons ons kan voorstel.+