6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”
Iemand anders vra: “Wat moet ek uitroep?”
“Alle mense* is soos groen gras.
Al hulle lojale liefde is soos ’n bloeisel van die veld.+
7 Die groen gras verdroog,
die bloeisel verlep,+
want die asem* van Jehovah blaas daaroor.+
Ja, die volk is maar net groen gras.
8 Die groen gras verdroog,
die bloeisel verlep,
maar die woord van ons God bly vir ewig.”+