Jesaja 28:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! Ek lê as fondament in Sion ’n beproefde steen,+die kosbare hoeksteen+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+
16 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! Ek lê as fondament in Sion ’n beproefde steen,+die kosbare hoeksteen+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+