Psalm 111:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die vrees vir Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin] Almal wat sy bevele* gehoorsaam, toon goeie insig.+ ת [Taw] Hy word vir ewig geloof. Spreuke 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+ 2 Korintiërs 7:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Aangesien ons dan hierdie beloftes het,+ geliefdes, laat ons ons reinig van alles wat liggaam* en gees besoedel+ en daarna streef om met vrees vir God volmaakte heiligheid te bereik.
10 Die vrees vir Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin] Almal wat sy bevele* gehoorsaam, toon goeie insig.+ ת [Taw] Hy word vir ewig geloof.
13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+
7 Aangesien ons dan hierdie beloftes het,+ geliefdes, laat ons ons reinig van alles wat liggaam* en gees besoedel+ en daarna streef om met vrees vir God volmaakte heiligheid te bereik.