-
Hebreërs 11:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Deur geloof het Noag+ vrees vir God geopenbaar nadat hy ’n waarskuwing van God ontvang het oor dinge wat nog nie gesien is nie.+ Hy het ’n ark gebou+ sodat sy huisgesin gered kon word. Deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid wat deur geloof verkry word.
-