Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+

  • Romeine 5:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar God toon sy eie liefde vir ons deurdat Christus vir ons gesterf het terwyl ons nog sondaars was.+

  • Romeine 8:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Hy het nie eers sy eie Seun gespaar nie, maar hy het hom vir ons almal oorgelewer.+ Sal hy dan nie ook alle ander dinge saam met hom uit die goedheid van sy hart vir ons gee nie?

  • 1 Johannes 5:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En dit is die getuienis: God het ons die ewige lewe gegee,+ en hierdie lewe is in sy Seun.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel