1 Johannes 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar die liefde vir God is waarlik tot volmaaktheid gebring in elkeen wat sy woord gehoorsaam.+ So weet ons dat ons in eenheid met hom is.+
5 Maar die liefde vir God is waarlik tot volmaaktheid gebring in elkeen wat sy woord gehoorsaam.+ So weet ons dat ons in eenheid met hom is.+