-
1 Johannes 2:23, 24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Elkeen wat die Seun verwerp, is nie in eenheid met die Vader nie.+ Maar die een wat die Seun erken,+ is in eenheid met die Vader.+ 24 Wat julle betref, wat julle van die begin af gehoor het, moet in julle bly.+ As die dinge wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly, sal julle ook in eenheid met die Seun en in eenheid met die Vader bly.
-