Lukas 11:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 As julle wat goddeloos is, dan weet hoe om goeie dinge vir julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die Vader in die hemel heilige gees gee vir dié wat hom vra!”+ Johannes 14:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En enigiets wat julle in my naam vra, sal ek doen, sodat die Vader as gevolg van die Seun geëer kan word.+
13 As julle wat goddeloos is, dan weet hoe om goeie dinge vir julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die Vader in die hemel heilige gees gee vir dié wat hom vra!”+
13 En enigiets wat julle in my naam vra, sal ek doen, sodat die Vader as gevolg van die Seun geëer kan word.+