Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 12:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Daarom sê ek vir julle: Mense sal vergewe word vir elke soort sonde en lastering, maar as iemand teen die gees laster, sal hy nie vergewe word nie.+

  • Markus 3:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Maar enigiemand wat teen die heilige gees laster, het tot in ewigheid geen vergifnis nie,+ maar is skuldig aan ewige sonde.”+

  • Lukas 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 En as iemand ’n woord teen die Seun van die mens sê, sal hy vergewe word, maar as iemand teen die heilige gees laster, sal hy nie vergewe word nie.+

  • Hebreërs 6:4-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Want dié wat voorheen die lig ontvang het+ en wat die hemelse vrye gawe geproe en heilige gees ontvang het 5 en wat die goeie woord van God en kragte van die wêreld wat kom,* ondervind het, 6 maar wat afvallig geword het,+ kan nie gehelp word om weer berou te toon nie, want hulle hang die Seun van God weer aan die paal vir hulleself en maak ’n bespotting van hom in die openbaar.+

  • Hebreërs 10:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Want as ons opsetlik sonde beoefen nadat ons akkurate kennis van die waarheid ontvang het,+ bly daar nie meer enige offerande vir sondes oor nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel