Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 12:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Byvoorbeeld, as iemand iets teen die Seun van die mens sê, sal hy vergewe word,+ maar as iemand iets teen die heilige gees sê, sal hy nie vergewe word nie, nee, nie in hierdie tydperk* of in die een wat kom nie.+

  • Hebreërs 6:4-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Want dié wat voorheen die lig ontvang het+ en wat die hemelse vrye gawe geproe en heilige gees ontvang het 5 en wat die goeie woord van God en kragte van die wêreld wat kom,* ondervind het, 6 maar wat afvallig geword het,+ kan nie gehelp word om weer berou te toon nie, want hulle hang die Seun van God weer aan die paal vir hulleself en maak ’n bespotting van hom in die openbaar.+

  • 1 Johannes 5:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 As iemand sien dat sy broer ’n sonde pleeg wat nie tot die dood lei nie, sal hy vra, en God sal hom die lewe gee.+ Dit geld vir iemand wat nie sonde pleeg wat tot die dood lei nie. Maar daar is ’n sonde wat wel tot die dood lei.+ Ek sê nie dat hy moet bid vir iemand wat daardie sonde pleeg nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel