Johannes 15:26, 27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+ 27 en julle moet ook van my getuig,+ omdat julle van die begin af saam met my was. Handelinge 4:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar ons kan nie ophou praat oor die dinge wat ons gesien en gehoor het nie.”+
26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+ 27 en julle moet ook van my getuig,+ omdat julle van die begin af saam met my was.