Johannes 5:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Ek verseker julle: Enigiemand wat my woorde hoor en die Een glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy sal nie geoordeel word nie. Hy is soos iemand wat dood was maar wat nou lewe.+ Romeine 8:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Want die wet van die gees wat lewe gee in eenheid met Christus Jesus, het jou vrygemaak+ van die wet van sonde en die dood.
24 Ek verseker julle: Enigiemand wat my woorde hoor en die Een glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy sal nie geoordeel word nie. Hy is soos iemand wat dood was maar wat nou lewe.+
2 Want die wet van die gees wat lewe gee in eenheid met Christus Jesus, het jou vrygemaak+ van die wet van sonde en die dood.