16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+
40 Want die wil van my Vader is dat elkeen wat die Seun erken en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+