Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Toe het Jehovah se engel vir hom gesê: “Hoekom het jy jou donkie nou al drie keer geslaan? Kyk! Ek het gekom om jou teë te staan, want jou weg is in stryd met my wil.+

  • 2 Petrus 2:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Omdat hulle van die reguit pad afgedwaal het, is hulle mislei. Hulle het dieselfde pad gevolg as Biʹleam,+ die seun van Beor, wat lief was vir die beloning van slegte dade,+ 16 maar hy is tereggewys vir sy eie oortreding.+ ’n Stom donkie wat met die stem van ’n mens gepraat het, het probeer keer dat die profeet iets dwaas doen.+

  • Openbaring 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Maar ek het ’n paar dinge teen jou: Daar is party by jou wat vashou aan die leringe van Biʹleam,+ wat vir Balak+ geleer het om ’n struikelblok voor die Israeliete te lê, om afgodsoffers te eet en om seksuele onsedelikheid* te pleeg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel