13 en hulle sal skade ly as ’n beloning vir hulle eie skadelike gedrag.
Hulle geniet dit om hulle oor te gee aan allerhande uitspattige dinge,+ selfs gedurende die dag. Hulle is soos vlekke en merke, en hulle verlustig hulle in bedrieglike leringe terwyl hulle saam met julle feesvier.+