26 Net so help die gees ons wanneer ons swak is,+ want soms weet ons nie waarvoor ons behoort te bid nie, maar die gees pleit vir ons wanneer ons in ons harte kreun.
18 Hou ook aan om by elke geleentheid in gees te bid+ met elke vorm van gebed en smeekgebede. Bly dus wakker, en doen heeltyd smeekgebede vir al die heiliges.