Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Efesiërs

      • Raad aan kinders en ouers (1-4)

      • Raad aan slawe en meesters (5-9)

      • Volle wapenrusting van God (10-20)

      • Groete (21-24)

Efesiërs 6:1

Kruisverwysings

  • +Spr 1:8; 6:20; Kol 3:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/15, bl. 23, 25-26

    2001/4/1, bl. 30

    2000/6/15, bl. 15

    Ontwaak!,

    2005/2/8, bl. 12

    Onderwyser, bl. 43-44

Efesiërs 6:2

Voetnote

  • *

    Of “Respekteer”.

Kruisverwysings

  • +Eks 20:12; De 5:16; Spr 20:20; 23:22; Mt 15:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/15, bl. 23

    2000/6/15, bl. 15-16

    Onderwyser, bl. 43-44

Efesiërs 6:3

Voetnote

  • *

    Of “Sodat jy suksesvol kan wees”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/15, bl. 23

    2001/4/1, bl. 30-31

    Onderwyser, bl. 43-44

Efesiërs 6:4

Voetnote

  • *

    Of “onderrigting; leiding”.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Kol 3:21
  • +Spr 13:24
  • +De 6:6, 7; Spr 3:11; 19:18; 22:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/9/15, bl. 3

    2012/7/15, bl. 30-31

    2011/8/1, bl. 6-7

    2009/5/1, bl. 12

    2006/11/1, bl. 6

    2006/7/1, bl. 27

    2005/4/1, bl. 15-16

    2005/1/1, bl. 25-26

    2004/6/15, bl. 5

    2000/6/15, bl. 20-21

    Ontwaak!,

    2005/2/8, bl. 12-13

    2004/11/8, bl. 26-27

Efesiërs 6:5

Voetnote

  • *

    Lett. “vleeslike”.

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:1; 1Pe 2:18

Efesiërs 6:6

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Kol 3:22
  • +Lu 10:27

Efesiërs 6:7

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:31

Efesiërs 6:8

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Kol 3:23, 24

Efesiërs 6:9

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:22

Efesiërs 6:10

Kruisverwysings

  • +Ef 3:16

Efesiërs 6:11

Kruisverwysings

  • +Ro 13:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 186-187

    Die Wagtoring,

    2012/7/15, bl. 31

    2007/3/15, bl. 28

    2006/1/15, bl. 29-30

    2005/8/1, bl. 29-30

    2004/9/15, bl. 14-20

    2002/10/15, bl. 8-13

    2002/8/15, bl. 26

    Getuig, bl. 216

Efesiërs 6:12

Voetnote

  • *

    Lett. “worsteling”.

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:7
  • +2Pe 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 104

    ‘God se liefde’, bl. 59-60, 186

    Die Wagtoring,

    2013/9/15, bl. 3

    2011/9/1, bl. 7

    2007/3/15, bl. 28

    2004/9/15, bl. 10-11

    2002/7/1, bl. 9

Efesiërs 6:13

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:4, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 60-61

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 15

    2007/3/15, bl. 28

    2004/9/15, bl. 14-15

    2004/2/15, bl. 27-28

    2002/12/1, bl. 22-23

Efesiërs 6:14

Kruisverwysings

  • +Jes 11:5
  • +Spr 4:23; Jes 59:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/2/15, bl. 25

    2007/3/15, bl. 28-29

    2004/9/15, bl. 16

Efesiërs 6:15

Kruisverwysings

  • +Jes 52:7; Ro 10:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 29

    2004/9/15, bl. 16-17

Efesiërs 6:16

Voetnote

  • *

    Of “missiele”.

  • *

    Lett. “die Bose”.

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:4
  • +1Pe 5:8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 104

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 29-30

    2004/9/15, bl. 17-18

    2004/2/15, bl. 27-28

Efesiërs 6:17

Kruisverwysings

  • +Jes 59:17; 1Te 5:8
  • +Heb 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/2/15, bl. 21

    2007/3/15, bl. 30

    2004/9/15, bl. 19-20

    2002/12/1, bl. 22-23

Efesiërs 6:18

Kruisverwysings

  • +Kol 4:2; Jud 20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 104-105

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 3-4

    2004/9/15, bl. 20

    Ontwaak!,

    2000/7/22, bl. 8

Efesiërs 6:19

Kruisverwysings

  • +Kol 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/5/15, bl. 14

Efesiërs 6:20

Kruisverwysings

  • +2Kor 5:20

Efesiërs 6:21

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:12; Tit 3:12
  • +Kol 4:7, 8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Ef. 6:1Spr 1:8; 6:20; Kol 3:20
Ef. 6:2Eks 20:12; De 5:16; Spr 20:20; 23:22; Mt 15:4
Ef. 6:4Kol 3:21
Ef. 6:4Spr 13:24
Ef. 6:4De 6:6, 7; Spr 3:11; 19:18; 22:6
Ef. 6:51Ti 6:1; 1Pe 2:18
Ef. 6:6Kol 3:22
Ef. 6:6Lu 10:27
Ef. 6:71Kor 10:31
Ef. 6:8Kol 3:23, 24
Ef. 6:91Kor 7:22
Ef. 6:10Ef 3:16
Ef. 6:11Ro 13:12
Ef. 6:122Ti 4:7
Ef. 6:122Pe 2:4
Ef. 6:132Kor 6:4, 7
Ef. 6:14Jes 11:5
Ef. 6:14Spr 4:23; Jes 59:17
Ef. 6:15Jes 52:7; Ro 10:15
Ef. 6:161Jo 5:4
Ef. 6:161Pe 5:8, 9
Ef. 6:17Jes 59:17; 1Te 5:8
Ef. 6:17Heb 4:12
Ef. 6:18Kol 4:2; Jud 20
Ef. 6:19Kol 4:3
Ef. 6:202Kor 5:20
Ef. 6:212Ti 4:12; Tit 3:12
Ef. 6:21Kol 4:7, 8
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Efesiërs 6:1-24

Aan die Efesiërs

6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid met die Here, want dit is regverdig. 2 “Eer* jou pa en jou ma”+ is die eerste gebod met ’n belofte: 3 “Sodat dit met jou goed kan gaan* en jy lank op die aarde kan bly.” 4 En pa’s, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en riglyne* van Jehovah* op te voed.+

5 Slawe, wees gehoorsaam aan julle aardse* meesters,+ met respek en vrees in die opregtheid van julle harte, soos aan die Christus, 6 nie net wanneer julle dopgehou word, sodat julle mense tevrede kan stel nie,+ maar soos Christus se slawe, wat die wil van God met hulle hele siel* doen.+ 7 Dien met ’n goeie gesindheid, soos vir Jehovah*+ en nie vir mense nie, 8 want julle weet dat elkeen, of hy nou ’n slaaf of ’n vryman is, al die goeie dinge wat hy doen, van Jehovah* sal terugkry.+ 9 En meesters, hou aan om hulle op dieselfde manier te behandel, en moet hulle nie dreig nie, want julle weet dat hulle dieselfde Meester as julle in die hemel het,+ en hy is nie partydig nie.

10 Laastens, hou aan om krag te ontvang+ by die Here, want sy mag is groot. 11 Trek die volle wapenrusting+ van God aan, sodat julle kan vasstaan teen die slinkse planne van die Duiwel, 12 want ons het nie ’n stryd*+ teen vlees en bloed nie, maar teen die regerings, teen die owerhede, teen die wêreldheersers van hierdie duisternis, teen die bose geesmagte+ in die hemelse plekke. 13 Daarom moet julle die volle wapenrusting van God aantrek,+ sodat julle weerstand kan bied op die goddelose dag en kan vasstaan nadat julle alles deeglik gedoen het.

14 Staan dus vas met die lyfband van waarheid om julle middel vasgemaak,+ met die borsplaat van regverdigheid aan+ 15 en met die gewilligheid om die goeie nuus van vrede bekend te maak, aan julle voete.+ 16 Dra dan ook die groot skild van geloof,+ waarmee julle al die brandende pyle* van die Duiwel* sal kan blus.+ 17 En dra ook die helm van redding+ en die swaard van die gees, dit wil sê God se woord.+ 18 Hou ook aan om by elke geleentheid in gees te bid+ met elke vorm van gebed en smeekgebede. Bly dus wakker, en doen heeltyd smeekgebede vir al die heiliges. 19 Bid ook vir my, dat die woorde aan my gegee sal word wanneer ek my mond oopmaak, sodat ek die heilige geheim van die goeie nuus moedig kan bekend maak,+ 20 waarvoor ek as ’n ambassadeur+ in kettings optree, en bid vir my sodat ek moedig daaroor kan praat soos ek behoort te praat.

21 Tiʹgikus,+ ’n geliefde broer en getroue bedienaar in die Here, sal vir julle alles oor my vertel en vir julle sê hoe dit met my gaan.+ 22 Dit is juis hoekom ek hom na julle toe stuur, sodat julle kan weet hoe dit met ons gaan en sodat hy julle harte kan vertroos.

23 Mag die broers vrede en liefde hê met geloof van God, die Vader, en van die Here Jesus Christus. 24 Mag die onverdiende goedheid met almal wees wat ons Here Jesus Christus liefhet met liefde wat nie vergaan nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel