Hebreërs 12:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar julle het gekom by ’n berg Sion+ en ’n stad van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele Openbaring 21:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Ek het ook die heilige stad, Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel sien neerdaal.+ Die stad was gereed soos ’n bruid wat vir haar man versier is.+
22 Maar julle het gekom by ’n berg Sion+ en ’n stad van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele
2 Ek het ook die heilige stad, Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel sien neerdaal.+ Die stad was gereed soos ’n bruid wat vir haar man versier is.+