Matteus 26:64 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 64 Jesus het vir hom gesê: “U het dit self gesê. Maar ek sê vir julle: Van nou af sal julle die Seun van die mens+ aan die regterhand van die Magtige sien sit+ en op die wolke van die hemel sien kom.”+ Markus 13:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 En dan sal hulle die Seun van die mens+ met groot krag en heerlikheid in die wolke sien kom.+
64 Jesus het vir hom gesê: “U het dit self gesê. Maar ek sê vir julle: Van nou af sal julle die Seun van die mens+ aan die regterhand van die Magtige sien sit+ en op die wolke van die hemel sien kom.”+