Esegiël 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Terwyl ek gekyk het, het ek vier wiele langs die gerubs gesien, een wiel langs elke gerub, en dit het gelyk asof die wiele soos chrisolietsteen gloei.+ Esegiël 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hulle liggame, hulle rûe, hulle hande, hulle vlerke en die wiele, al vier se wiele, was heeltemal vol oë.+
9 Terwyl ek gekyk het, het ek vier wiele langs die gerubs gesien, een wiel langs elke gerub, en dit het gelyk asof die wiele soos chrisolietsteen gloei.+
12 Hulle liggame, hulle rûe, hulle hande, hulle vlerke en die wiele, al vier se wiele, was heeltemal vol oë.+