Matteus 24:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Dan sal mense julle vervolg+ en julle doodmaak,+ en julle sal deur al die nasies gehaat word as gevolg van my naam.+ Handelinge 9:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar Saulus, wat nog steeds die dissipels van die Here gedreig het+ en hulle wou vermoor, het na die hoëpriester toe gegaan 2 Korintiërs 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Broers, ons wil hê dat julle moet weet van die moeilike tye wat ons in die provinsie Asië+ deurgemaak het. Ons was onder verskriklike druk wat ons nie met ons eie krag sou kon verduur nie, en ons het selfs gedink dat ons gaan sterf.+
9 “Dan sal mense julle vervolg+ en julle doodmaak,+ en julle sal deur al die nasies gehaat word as gevolg van my naam.+
9 Maar Saulus, wat nog steeds die dissipels van die Here gedreig het+ en hulle wou vermoor, het na die hoëpriester toe gegaan
8 Broers, ons wil hê dat julle moet weet van die moeilike tye wat ons in die provinsie Asië+ deurgemaak het. Ons was onder verskriklike druk wat ons nie met ons eie krag sou kon verduur nie, en ons het selfs gedink dat ons gaan sterf.+