Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 2:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 ’n Ware Jood is ’n Jood in sy binneste,+ en sy besnydenis is ’n besnydenis van die hart+ wat deur gees gedoen is en nie deur ’n geskrewe Wet nie.+ So iemand kry lof van God, nie van mense nie.+

  • Romeine 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Maar dit is nie asof die woord van God nie vervul is nie. Want nie almal wat uit Israel gebore is, is werklik “Israel” nie.+

  • Galasiërs 6:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En mag daar vrede en genade rus op almal wat ordelik volgens hierdie beginsel lewe, ja, op die Israel van God.+

  • Openbaring 21:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Dit het ’n groot, hoë muur en 12 poorte gehad, en by die poorte was daar 12 engele, en op die poorte was die name gegraveer van die 12 stamme van Israel.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel